Dierevoeding

Aanwending van kuilvoer

Vraag

Ek het so pas 'n klompie mielies ingekuil, baie mooi mielies met al hul koppe saam gekuil. Ek sit nou en wonder wat sal julle aanbeveel hoe moet ek dit gebruik vir die hoogste opbrengs uit die kuilvoer?

Antwoord

Die beste is om die kuilvoer in ‘n voerkraal vir die afronding van speenkalwers te gebruik.  Om een speenkalf af te rond, word sowat 450kg nat kuilvoer gebruik.

Voorbeeld van voerkraalrantsoen:          150kg   Voermol SB 100

300kg   Kuilvoer (nat)

600kg   Mieliemeel (mielies grof gemaal)

50kg     Hooi

1 100kg 

Hierdie is ‘n volledige voer en moet ad lib. gevoer word.

Geskryf deur: Ulrich Muller, Tegniese bestuurder, Voermol Voere (Ulrich.Muller@tongaat.com) www.voermol.co.za

8 Februarie 2013


Kommentaar

Een kommentaar op “Aanwending van kuilvoer

  1. Frederik
    Frederik

    Hoe maak mens kuilvoer ?


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X