Wurms op broodbome
Vraag
Wat kan ek gebruik vir wurms wat die broodbome so vreet?Antwoord
Die gemaklikste produkte om aan te wend is Baythroid vir Grasperk en Tuin (bevat siflutrien, registrasienommer is L5090) of Karbaspray WP (bevat karbariel, registrasienommer is L5269).
Geskryf deur: dr. Gerhard Verdoorn, Griffon Gifinligtingsentrum (nesher@tiscali.co.za)
4 November 2012
Lewer kommentaar
Slegs in Afrikaans