Chemikalieë

Verwydering van plaagbeheermiddels

Vraag

Hoe kan ek van ou gifmiddels ontslae raak? Daar is baie giftige middels, sommige al van die mark af. Is daar iemand wat dit kom optel/verwerk?

Antwoord

Daar is net een uitweg op die stadium omdat die Departement van Omgewingsake se herwinningsprogram nie juis gewerk het om ou plaagdoders in te samel en op te ruim nie. Kontak EnviroServ by 0800 147 112 en vind uit waar die naaste depot is waar hulle (teen koste) die ou plaagdoders kan inneem en vernietig.

 

Geskryf deur: dr. Gerhard Verdoorn, Griffon Gifinligtingsentrum (nesher@tiscali.co.za)

 

4 November 2012


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X