Springhaasrotte in graanlande
Vraag
Springhaas rotte raak n plaag in graan lande in vrystaat en Bothaville distrik. Watter veilige effektiewe chemikalie kan gebruik word sonder om hulle natuurlike vyande te benadeel.Antwoord
Nagmuise: daar bestaan reeds ‘n dokument wat ek aan boere kan stuur; kontak my bloot per e-pos by nesher@tiscali.co.za en versoek die nagmuisbestuursdokument. Die bestuursplan is ’n geïntegreerde bestuursplan wat alle aspekte van bestuur van nagmuise bespreek en aandui hoe dit alles geintegreer moet word. Die mees effektiewe akute knaagdierdoder is sinkfosfied wat met graan gemeng word en in lokaashouers aangewend word. Die volledige besonderhede vir die voorbereiding en aanwending daarvan word in die dokument uiteengesit.
Stuur asseblief die nagmuisbestuursdokument aan my… Ons het vreeslike probleme die laaste 2 jaar.
Vesti, stuur asb ‘n e-pos na nesher@tiscali.co.za vir die dokument. Groete, Corli.
Dit sal gaaf wees as u die inligting na my kan stuur sandlande het die meeste probleme by my! Baie dankie
Stuur (asseblief) vir my die bestuurs program om die springhaas rotte dood te maak. Veral op sandlande.
Sal u asb vir my die inligting kan stuur, sukkel tans baie. Baie dankie.
Stuur asb vir ons die inligting, het dit dringend nodig
Stuur asb ‘n e-pos na nesher@tiscali.co.za om die program te kry. Groete, Corli.
Stuur asb vir my die inligting, die rotte vreet ons op. Groete Jacques
soek dringend inligting asb die springhaasrotte verwoes my mnielie oes
Stuur asb ‘n e-pos na nesher@tiscali.co.za om die program te kry.
Stuur asb dringend inligting aan my die rotte verwoes mys oes asb> Groete Boet visser
Stuur asb dringend inligting aan my die rotte verwoes mys oes asb Groete arone van der merwe
soek dringend die program vir bestuur van springhaas rotte
Stuur asb vir my ook die inligting .
Groete Ockie
stuur asb vir my die program. Dankie Johan
stuur asb vir my die program .dankie francois
stuur asb die springhaas bestuurs program vir my dankie Org
Stuur asb vir my die bestuursprogram . Dankie Pieter
stuur(asseblief)vir my die bestuurs program om springhaas rotte dood te maak. veral op sandlande
Let wel dat lesers asb. vir dr. Verdoorn regtreeks via sy e-pos moet kontak. nesher@tiscali.co.za
Groete
Ek wil hulle doodmaak ek haat hulle !!! Stuur vir my ASB die program, dis dringend..! Byvoorbaat dank, Gideon
Het ‘n plaag van springhaas rotte op sand lande. Stuur asseblief die program om plaag te beheer.
Byvoorbaat dank. Jan
Jan, Kontak asb:
Mnr. Quartus Laubscher, tel. 022 783 0857; e-pos: quartus@sandveld.net.
Ek gebruik kookolie as benattings middel vir sinkfosfied, ek vind dat gebruikte olie wat kos reuke het beter werk,is daar iets anders wat hulle goed lok?
Springhaasrotte is n plaag . Sal u asb die bestuurprogram aan my kan stuur
Groete
Ben Pretorius
Ben,
Ky hierbo na Prof Verdoorn se uitnodiging en kontakbesonderhede.
Groete
Stuur asb inligting oor beheer van springhaas rotte na skillsgholf@gmail.com