Chemikalieë

Probleem met luiperd in Kongo

Vraag

Hi daar ek wil net graag weet ek het 'n Luiperd op die plaas in die Kongo maar wil hom nie doodmaak of vang nie. Watse ander manier is daaar om om my beeskrale te sit om hom te verwilder kan jy my asb raad gee?

Antwoord

Vir luiperd is elektriese drade maar die beste teenvoeter.

* Geskryf deur dr. Gerhard Verdoorn.


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X