Chemikalieë

Vra 'n vraag

Dr. GERHARD VERDOORN

Dr. Gerhard Verdoorn is die direkteur van die Griffon-gifinligtingsentrum en ’n konsultant vir die landbou-chemiese bedryf. Hy gee raad oor verantwoordelike plaagbestryding en die vergiftiging van mense en natuur.

  • Bestryding van disseldoring

    Wat is die beste manier om disseldoring (Berkheya rigida) te bestry?
    • Insekte wat pla

      Is daar enige iets wat ek kan doen om van groot hoeveelhede bruin, hardedopbesies, wat saans vlieg en my huis oorneem, ontslae te raak?
      • Bestryding van kankerroos

        Is daar enige manier om kankerroos uit te wis en/of te voorkom dat dit groei?
        • Uitroei van dodder

          Ek het November 2011 ongeveer 60ha armmanslusern gevestig. Nou het ek dodder tussen die armmanlusern gevind wat besig is om te versprei. Is daar enige manier hoe ek dit kan beheer of uitwis?
          • Kewers dood bome

            Ek is woonagtig in Suidwes Gauteng. Ek het ‘n soetdoring geplant omdat dit inheems is en in die area hoort. Die boom is nou twee jaar oud, maar het onlangs baie gom begin maak. By nadere ondersoek blyk dit dat die takke tekens begin wys van swaarkry en nou lyk dit of dit dood is. Dit lyk of 'n klein boorkewer aan't werk is. Kan ek iets spuit om die die boom te red of is dit simbioties?
            • Beheer van onkruid by groente

              Is daar onkruiddoders beskikbaar wat jy voorkomend vir onkruid in groentetuin kan spuit, (voordat onkruid opkom ) in die lente en om dan daarna eers te plant?
              • Beheer van indringerplante in padreserwes

                Help asb. met doeltreffende chemikalieë vir padrante en bosse binne pad se grensdrade. Bosse is hoofsaaklik vaalbos, suurkree(karee), swarthaak en skilpadbos (baie taai).
                • Onkruidbeheer op lusern- en mielielande

                  Ek is opsoek na onkruiddoders wat nie lusern of mielies sal dood maak nie. Ek het baie oliebome en baie grassoorte, kakiebos en alle soorte onkruid. Gee asb. raad. Ek het ‘n baie swak mielie-oes gehad as gevolg van al die onkruid. Ek het nou 9 hektaar onder lusern gesit en die onkruid groei vinniger as die lusern.
                  • Wurms op broodbome

                    Wat kan ek gebruik vir wurms wat die broodbome so vreet?
                    • Verwydering van plaagbeheermiddels

                      Hoe kan ek van ou gifmiddels ontslae raak? Daar is baie giftige middels, sommige al van die mark af. Is daar iemand wat dit kom optel/verwerk?

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X