Chemikalieë

Ipridioon vir aalwurmbeheer op aartappels

Vraag

Het Arysta 'n nuwe produk vir aalwurmbeheer?

Antwoord

Arysta LifeScience se nuwe aalwurmbeheermiddel is Devgard (bevat iprodioon, registrasienommer is L8883) en is slegs vir gebruik op aartappels geregistreer.

 

Geskryf deur: dr. Gerhard Verdoorn, Griffon Gifinligtingsentrum (nesher@tiscali.co.za)

 

15 Oktober 2012


Kommentaar

Een kommentaar op “Ipridioon vir aalwurmbeheer op aartappels

  1. Drienie Venter
    Drienie Venter

    Ek is nog nuut in die boerspeletjie en vra graag vrae oor groente plant.Ek het ‘nkleinbedding met tamaties en aartappels en pampoen! nou lees ek van die aalwurm en het nie ‘n idee hoe die ding lyk nie. Kan U my dalk meer inlig en dalk n foto stuur. Met dank Drienie


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X