Chemikalieë
Vra 'n vraag
Dr. GERHARD VERDOORN
Dr. Gerhard Verdoorn is die direkteur van die Griffon-gifinligtingsentrum en ’n konsultant vir die landbou-chemiese bedryf. Hy gee raad oor verantwoordelike plaagbestryding en die vergiftiging van mense en natuur.
-
Kan jy afvalwater by ‘n abattoir herwin vir besproeiing?
Ek het 'n geregisteerde abattoir op my plaas en slag sowat 30 beeste per dag. Ek wil graag die dreinwater weer gebruik vir moontlik besproeing van gewasse wat ek weer kan gebruik vir veevoer. Ek gebruik redelik baie chloor en ander chemikalieë om alles te was en ontsmet drie maal per week. Die diere se bloed loop in 'n aparte drein af wat nie gekoppel is aan die drein vir was- en miswater nie. Hoe kan ek die water behandel… -
Bestryding van riete in dam
Wat kan ek gebruik om riete in 'n dam mee te bespuit sonder dat die vis (Forel en Bass) sal laat vrek -
Hoe om populierbome uit te roei
Hoe roei 'n mens populierbome uit? -
Honderde kraaie sak op plaas toe, lammers vrek
Goeie dag. Ons boer met skaap, bees en wild. Op ons buurplaas word daar met hoenders en varke geboer. Ons het nooit 'n kraai van 'n dag oud gesien nie. Sedert die varkboerdery bygekom het is daar 'n plaag van kraaie. Honderde kraaie. In Maart en April maand het daar baie lammers van die skaap en wild, en selfs kallers gevrek. Drie van die ander buurplase het ook gekla oor hul lammers wat so vrek. Gesamentlik het ons plus minus… -
Landboukalk kan nie miere verdryf
Kan ek landboukalk (leem) gebruik om miere te verdryf? -
Biologiese beheer van muskiete
Ek boer op die Botswanagrens Noord van Thabazimbi. Hier is baie poele water wat a.g.v. turf nie vinnig gaan dreineer nie. Ek is bekommerd oor muskiete, die water staan al maande stil. Is daar ‘n middel wat ons kan spuit wat nie nadelig is vir bokke nie? -
Gif vir brandpaaie
Is daar 'n gif wat ek op my brandpaaie kan gebruik om die plantegroei te beheer sonder dat dit die beeste en'of skape wat daar wei sal beïnvloed? -
Kewers veroorsaak skade
Goeie dag. Ons het van hierdie latte langs die pad gekoop waarmee mens die tuine mooi maak. (dividers) Ons sien dat daar wit poeier langs die latte op die grond lê en dat daar klein gaatjies in die latte is. Ons vermoed dit is dalk kewers? Wat kan ons gebruik om die kewers dood te maak sonder om die rank plante voor aan te beskadig / doodmaak. Sal julle hulp baie waardeer! Byvoorbaat dankie! -
Beheer van oliebome in lusern
Is daar middels wat geregistreer is vir die beheer van oliebome in lusern? -
Sementdam as swembad gebruik
Ons wil nie geld bestee aan 'n swembad bou, aangesien ons swem seisoen baie kort is. Dus wil ons nou die bestaande sement dam gebruik vir swem. Hoe sirkuleer ons die water sodat ons chloor kan gebruik aangesien ons nie uit die dam uit nat maak nie, daar is aparte spreiers op vir die tuin. Ons het ook die dam heelwat korter gemaak en is nou besig om dit behoorlik te seel.