Graag wil ek dit onder alle boere en almal wat van die weer afhanklik is, se aandag bring dat ek ‘n baie unieke webblad oor die weer bedryf. Daar is unieke foto’s van die werkilke situasie oor die weer en mense kan self hul weervoorspellings maak!

Daar is ook volledige weervoorspellings, ‘n baie besondere animasieprogram waar mense kan sien hoe die wolke gister en vandag beweeg het en pragtige foto’s ingestuur deur besoekers aan die webblad. Duisende boere gebruik reeds die webblad. Besoek dit gerus by: www.weatherphotos.co.za.

Prof. Kobus Botha (bo51@mweb.co.za)

24 April 2006


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.