Ek dink iemand moet nou maar die Minister van Veiligheid aanvat oor só iets. Daar was al ‘n hele paar sake waar die slagoffers van geweld die Regering gedagvaar het vir geld omdat hulle nie hulle werk gedoen het nie. Volgens die Grondwet het elke mens die reg tot persoonlike veiligheid asook mediese hulp, ens.

As die Regering die hele tyd ontken dat dit (plaasaanvalle) polities van aard is dan is dit die polisie se skuld. Iemand moet betaal. Is daar nie ‘n regsgeleerde op die forum wat kan help met ‘n plan van aksie nie? Dit moet amper soos ‘n gegewe wees dat ná elke plaasaanval daar ‘n eis teen die Regering moet wees.

Piet Viljoen

24 April 2006


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.