Ek het ‘n nuwe huis en daar staan ‘n uitgegroeide palmboom wat dadels dra, reg langs die swembad. Die dadels val in die swembad en veroorsaak verstoppings in die pype en filters. Is daar nie ‘n produk wat ek kan kry om die boom onvrugbaar te maak, maar nie dood te maak nie? Hoor graag van julle.

Anton van Eeden (Anton.vanEeden@standardbank.co.za)

6 April 2006


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.