Wie kan ons kontak oor rot-, haas- en duifplae op plase in die Gauteng en Vrystaat. Ons skiet die plae met windbukse met klankdempers, so ons pla glad nie die ander plaasdiere nie en ons beskadig glad nie eindom nie!

En ons doen dit verniet!

Bel my by 082 352 9620.

Merv (merv.a@iafrica.com)

30 Maart 2006


Kommentaar

Een kommentaar op “Skiet rotte en ander plae – verniet!

  1. Onbekende besoeker
    Onbekende besoeker

    probeer EAC voerkrale by Sasolburg


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.