Ek monitor die afgelope drie jaar moorde wat op plaasboere gemik is – sinnelose, wreedaardige moorde. Wat gaan die Regering doen om dit te stop? Grondgrypers is ook op my agenda. Plaasboere werk hul lewe lank op plase en nou word dit gevat. Waar stop ‘n mens die bus?

Michelle (girlsniper73@axemail.co.za)


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.