Kommentaar

Kommentaar (3) “namakwa-dreyer

  1. Nettie
    Nettie

    Ja hy was n legende in ons familie. Vir my was hy Ouboet, dit was my broer.
    Dankie vir die artikel, dit word waardeer.

    • Jan Bezuidenhout

      Beste Nettie, Dankie vir jou moeite om te skryf. Ja, sy staning is nou leeg. Simpatie met jou en die familie.
      Groete
      Jan Bez

  2. Boegoe Klopper
    Boegoe Klopper

    Ja,oom Nakkies was’n legende , vir baie jare al. Ek het die voorreg gehad om by BKB te begin werk toe die Stoetvee afdeling nog in Bloemfontein was en vandaar al die stoetveilings in die land hanteer is.Hy was ons leermeester en ons jong manne het aan sy lippe gehang. Almal wie se pad hy gekruis het sal hom met deernis en ‘n glimlag onthou. Rus in vrede Namakwa Dreyer , jou voetspore is oor die hele land gesaai , Jou legende leef voort.


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.