Bennie, ek weet nie waar jy is nie, maar as jy naby Pretoria is, kom maak ‘n draai by die Skaapseksie van die Irene navorsingsinstituut, want dit is nou regtig ‘n "state of the art"-hanteringsfasiliteit.

Leon Kruger (Lkruger@arc.agric.za)


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.