Alle inskrywings deur Deur Jan Bezuidenhout

  • Daag die Regering uit oor misdaad’

    Deur Jan Bezuidenhout

    Ek het pas hierdie baie insiggewende kommentaar oor misdaad in Suid-Afrika gelees. Ja, jy slaan die spyker op die kop. Dis natuurlik presies hoe dit is. Hoekom sal die Regering die gans wat die goue eiers lê, hoegenaamd kopafkap? Waarom sal hulle ‘n woord rep oor misdaad – veral gepleeg teen die boere? As iemand […]

    |
    Saterdag 4 Julie 2009
    • Kiwiland – ‘n ander leefwyse

      Deur Jan Bezuidenhout

      Sedert ons aankoms in Nieu-Seeland (Des. ’03), het ons wêreld en lewensbeskouing in sekere opsigte drasties verander. Skielik kon ons nie meer op ‘n Sondag ons beste klere aantrek en rustigheid by die kerk vind na ‘n week se warboel nie. Daar is nie ‘n Kruger Nationale Wildtuin of Okavango delta naby nie. En vleisbraai […]

      |
      Saterdag 4 Julie 2009
      • Ek mis Afrikaans, maar Suid-Afrika? Aikona!’

        Deur Jan Bezuidenhout

        Ek verwys na die volgende artikel op landbou.com deur Nicolaas du Plessis. Die opskrif is "Misdaad bied meevaller vir Regering". Maretha skryf uit Nieu-Seeland: Ons bly in Nieu Seeland al die afgelope 2 jaar. My man werk op ‘n plaas en ek is 90 % van my dag ‘n huisvrou. My deure staan die hele […]

        |
        Saterdag 4 Julie 2009
        • Ek soek antwoorde oor 1080′

          Deur Jan Bezuidenhout

          Ek soek graag antwoorde: 1. Hoe veilig is 1080 vir die mens? 2. Is 1080 wettig in Suid-Afrika? 3. Hoekom is diegene wat kan geld maak uit 1080, ten gunste daarvan? 4. Watter geneesmiddel is daar vir 1080? 5. Hoekom is dit net wolorganisasies wat betrokke is of was by 1080 en hoekom is hulle […]

          |
          Saterdag 4 Julie 2009
          • Maak korte mette met ystervarkprobleem

            Deur Jan Bezuidenhout

            Oor Francois van der Walt se ystervarkprobleem: Ek gaan as volg te werk want slagysters werk nie lekker nie want die ystervark draai 80 % en sy poot af en kom weg. Gebruik fyn oegiesdraad (dié tipe wat jy vir voëlhokke gebruik). Vorm ‘n tregter van sowat 3 m lank. Aan die agterkant moet dit […]

            |
            Saterdag 4 Julie 2009
            • Wil met hoenders boer

              Deur Jan Bezuidenhout

              Vraag: Ek wil graag ‘n hoenderboerdery begin, verkieslik ‘n "hatchery". Wie kan ek nader oor wat ‘n mens nodig het om dit op die been te bring? Ek vind dat die internet nie baie duidelik is oor hierdie saak nie. Ek moet van die grond af begin en weet tans nie veel van dié besigheid […]

              |
              Saterdag 4 Julie 2009
              • Plaasvakansie gesoek

                Deur Jan Bezuidenhout

                Ek is druk op soek na ‘n plaasvakansie vir skoolkinders in die Kaap-omgewing. Baie kinders wat deesdae na privaat Engelse skole gaan sukkel vreeslik met Afrikaans en nou soek ek ‘n vriendelike gesin wat sal belangstel om klein groepies van hierdie leerlinge vir ‘n langnaweek of kort vakansie sal neem, teen betaling. Die hoofdoel sal […]

                |
                Saterdag 4 Julie 2009
                • Wil op varkplaas werk

                  Deur Jan Bezuidenhout

                  Dankie vir ‘n wonderlike webblad en goeie inligting! Ek sit met so ‘n klein vragie wat ek hoop julle sal kan antwoord: Ek is ‘n jong man in Engeland en kom huis toe so in Augustus, en het gewonder of daar dalk geleenthede bestaan waar daar werk op ‘n varkplaas beskikbaar is. Ek wil graag […]

                  |
                  Saterdag 4 Julie 2009
                  • So lyk my kraal

                    Deur Jan Bezuidenhout

                    Ek boer in die Riviersonderend-omgewing en het laas jaar vir my hierdie kraal uit ‘n Australiese boek Yards and Yakka gebou, daar is planne vir alle groottes en mates van drukgange, ens. Gerhard Solms (gsolms@lando.co.za)

                    |
                    Saterdag 4 Julie 2009
                    • Soek raad oor drukgang vir skape

                      Deur Jan Bezuidenhout

                      Kan iemand asb. raad gee, ek wil graag ‘n drukgangetjie bou vir die hantering van skape. Wat moet die afmetings van so-iets wees? Watse materiaal kan ek gebruik ens.? Ek wil dit só beplan en bou dat die minimum arbeid nodig is. In hierdie die stadium is dit net ek en my vrou wat alles […]

                      |
                      Saterdag 4 Julie 2009