Alle inskrywings deur Deur Jan Bezuidenhout
-
Foonlose vleisbraai
ʼn Sondag-braai, ʼn klompie vriende, die heerlike geur van ʼn vleisie op die kole, en niemand vroetel met ʼn selfoon nie. Haas ondenkbaar!
-
Gevleuelde woorde: ‘Wil jy vreet of wil jy vlieg?’
Hoe lekker kan dit wees om te vlieg? Lekkerder as om ʼn bord kos nader te kan trek?
-
Die kortste maand om te kla
In watter maand kla boere die minste?
-
#Prysdiekoeksister en #Rhodesmustfall
Op ‘n reis van Kaapstad na die Noord-Kaap en die Vrystaat vertel ‘n nuusleser op RSG van die wyd-verspreide onluste deur studente oor standbeelde wat moet vort, soos dié een van Cecil John Rhodes. Oor sy koloniale verlede, of so iets. Toe besluit ek en my wederhelfte om na die standbeeld van die donkie op […]
-
Requiem vir Skoonpa
Liewe Skoonpa, Pa is daardie Vrydag so vinnig hier weg – ons is onverhoeds betrap: Pa het nooit gekla nie, en as mens vra hoe dit gaan, het Pa die gesprek gewoonlik sommer in ‘n ander rigting gestuur. Oor die groot K. Nou skryf ek maar, met die gedagte dat Pa dié brief te lese […]
-
Boer met jou hart, nie met PowerPoint
Die kwinkslag van ʼn Argentynse vrou by Nampo is stof tot nadenke.
-
Hoeveel bekende rugbyspelers boer?
Ken jy dié man?
-
Namakwa Dreyer, groot gees †
So onthou ek Namakwa Dreyer, een van die groot geeste in die skaap- en wolbedryf.
-
Elvis en die boerepartytjie
Hoe sou dit wees om deurnag te dans op Jailhouse Rock?
-
Wat is jou nommer?
’n Kenner het onlangs gesê selfone gaan vorentoe verandering in die wêreld dryf, ook vir my.