Vra vir Faffa

Vra 'n vraag Indeks van antwoorde

DR. FAFFA MALAN

Dr. Faffa Malan kan beskryf word as Suid-Afrika se eerste virtuele veearts. Hy is ’n vorige Landboukundige van die Jaar van Landbouskrywers SA en gewilde vriend van talle boere in Suid-Afrika en sy buurlande. (Let wel: Diere word nie behandel op Vra vir Faffa nie, kontak jou eie veearts.)

  • Pasteurella

    Ek ondervind die laaste tyd baie vrektes onder my skape. Die nadoodse ondersoeke wys daarop dat die oorsaak pasteurellose is. Waar kom die Pasteurella-kieme vandaan?
    • Brommers pla

      Ek het vandag met my skape gewerk en het ek geen tekens van brommers gesien nie, maar 'n dag daarna het ek wel brommeraanvalle gesien. Wat is die rede hiervoor?
      • Wat is BVD?

        Ek hoor my buurman praat van BVD. Watter soort siekte is dit en kan dit regtig skade doen?
        • Eie dipmengsel

          My buurman maak sy eie opgietmiddel aan vir bosluisbeheer, wat is u kommentaar daarop?
          • Koggel meer lammers los

            Meer lammers oor 'n korter lamseisoen en minder byvoeding is van die voordele wat koggelramme inhou.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X