Vra vir Faffa

Maak van kikoejoe kuilvoer

Vraag

Hi, kan iemand dalk help. Hoevel melasse water, gemaalde mielies en gekerfde kikuyu moet n mens meng vir kuilvoer? Dankie Ivan

Antwoord

Sny kikoejoe en verwelk tot 35% DM (droë materiaal).

Molasse kan teen 2% op, as is basis, toegedien word (20 liter/ ton nat kuilvoer).

Toediening van ‘n homofermentatiewe melksuur bakteriese inokulant by inkuiling, sal verseker dat die beperkte suiker  in die plantmateriaal effektief na melksuur omgesit word om die pH te laat daal.

Indien moontlik, kerf met presisiekerwer en kompakteer goed en seël bunker so gou moontlik af.

Groete.

Prof. Robin Meeske

Specialist Scientist: Animal Science

Directorate: Animal Sciences

Department of Agriculture

Western Cape Government

 

Outeniqua Research Farm, PO Box 249, George, 6530, South Africa

 

Tel: + 27 44 8033708

Fax:  +27 44 874 7730

Cell +27 82 9084110

E-mail: robinm@elsenburg.com

Website:  www.elsenburg.com


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X