Vra vir Faffa

Kommentaar

Kommentaar (8) “Knoffel

  1. Liesle
    Liesle

    Kan ons nou nog knoffel plant in die Overbergstreek

  2. Martha Brooks
    Martha Brooks

    Waar kan ek knoffelsaad te koop kry asook agurkie gemmer en tablequeen saadtjies

  3. John smith
    John smith

    Hoelank vat dit vir knoffel 9m geoes te word

    • Jan Bezuidenhout

      John,
      Vir inligting oor die produksie van knoffel, besoek :
      http://www.garlic.org.za/

  4. Louise Louw
    Louise Louw

    Hi,
    Ek wil weet hoe suksesvol knoffel in die Vrystaat is (Bloemfontein omgewing) en wanneer die beste tyd is om te plant. Dankie
    louiseclouw@gmail.com

  5. Neels fick
    Neels fick

    Kunsmis wanneer en hoeveel en bv potas wanner is die geskikste tyd om hul te gee en hoeveel p hektar in vrystaat

    • Corli van der Merwe
      Corli van der Merwe

      Hallo Neels. Beste raad is om ‘n kunsmismaatskappy te kontak, bv. Omnia, en by hulle raad te vra. Jou plaaslike kwekery behoort ook te kan help. Groete, Corli.

  6. Flip Bothma
    Flip Bothma

    Moet sade verwyder word vir groter knolle?


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X