Vra vir Faffa

Inligting oor watter tyd van die jaar om weiding aan te plant

Vraag

Een van die mees algemene vrae wat gevra word is: Wanneer is die beste tyd van die jaar om weiding te plant?

Antwoord

Voergewas

 

Planttyd
Datum 1 Datum 2
SOMERGRASSE MEERJARIG
Bloubuffelsgras, Borseltjiegras

Kikoejoe, Oulandsgras. Rhodesgras

Smutsvingergras, Witbuffelsgras

Bermuda kweek, Brachiaria

Oktober – November

 

Indien onkruid nie ‘n groot probleem is nie.

Februarie.

Indien onkruid ‘n probleem is. Kan dan eers die volgende somer wei.

                                                         SOMERGRASSE EENJARIG Plant verkieslik vroeg as reën toelaat. Kan later plant, maar opbrengs dan laer.
Tef Oktober – Januarie
Voersorghum, Baster Babala, Babala 15 Oktober – Januarie
WINTERGRASSE MEERJARIG
Meerjarige raaigras Februarie- April Plant in kouer dele vroeg, in warm dele later

 

Langswenkgras April – Mei
Kropaargras Maart – April
WINTERGRASSE EENJARIG
Hawer Januarie – Mei Plant in kouer dele vroeg, in warm dele later. Kan later plant, maar opbrengs dan laer.
Rog, Stoelrog, Korog, Eenjarige raaigras Februarie – Mei
     PEULGEWASSE MEERJARIG KOELSEISOEN
Witklawer, Rooiklawer Maart – April Sept – Oktober
Lusern Februarie – Mei Augustus – September
    PEULGEWASSE EENJARIG KOELSEISOEN
Assegaaiklawer Februarie – April  Plant in kouer dele vroeg, in warm dele later
Weiwieke, Pienk Serredella Maart – April
PEULGEWASSE MEERJARIG SOMER
Armmanslusern September-Oktober
PEULGEWASSE EENJARIG SOMER
Akkerbone November – Desember  Kan later plant, maar opbrengs dan laer.
Dolichos Oktober – November
ANDER VOERGEWASSE
Japanese radys, Voerraap Januarie – Maart   Koel dele vroeg, warm dele later

Vir verdere navrae kontak: Prof Chris Dannhauser, Selfoon 082 873 4736 of chriswei@vodamail.co.za

21 Januarie 2018

 


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X