Vra vir Faffa

Geel strepe op mielies

Vraag

Hi dr., Ek sit met geel strepe op my mielies hulle nog jonk is in bloemhof-omgewing. eE kan foto e-pos om te kan wys hoe hulle lyk. Daar is ook tekens van wind skade op maar die geel strepe is ek onseker weet nie of dit n sinktekort kan wees nie

Antwoord

Beste Henro,
Kyk na Pannar se toepassing, wat jou kan help:

http://www.pannar.com/app

Jy kan ook via daardie toep kontak maak met ʼn kundige om sodoende meer inligting te bekom.


Kommentaar

Kommentaar (2) “Geel strepe op mielies

  1. Dawie Krynauw
    Dawie Krynauw

    Dit is maklik: Google net ‘mineral deficiencies in corn’ met Images aan. Heel waarskynlik magnesium waar jy moonlik kalsietiese kalk oordoen het of yster – onwaarskynlik. As jy gips gestrooi het (wat almal behoort te doen saam met DOLOMIETIESE KALK) sal dit die Ca opstoot maar behoort te verdwyn met reen en groei. Die rede vir my antwoord is eintlik om aan Landbou Weekblad te noem dat die ‘wil met vleisbokke boer’ nie laai nie – treurig!


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X