Regskenner

Bevoegdheid as testament-getuie

Vraag

Wie word as wetlik bevoeg beskou om as getuies 'n testament te onderteken. Moet hul geletterd wees en 'n begrip hê van wat die betrokketestament behels?

Antwoord

Volgens die Wet op Testamente is ‘n bevoegde getuie iemand wat veertien jaar of ouer is en op die tydstip wanneer hy ‘n testament attesteer of onderteken, nie onbevoeg is om getuienis in ‘n Hooggeregshof af te lê nie.


Kommentaar

Een kommentaar op “Bevoegdheid as testament-getuie

  1. ou joe
    ou joe

    ‘n Bevoegde getuie mag ook nie ‘n begunstigde in die boedel wees nie-of is ek verkeerd.


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X