Regskenner

Twis oor testament?

Vraag

Hoe gereeld kan 'n testament hersien word?

Antwoord

Testamente lei soms tot twispunte onder erfgename, en daarom is dit belangrik dat dié dokument gereeld hiersien word, skryf mnr. Butch van Blerk, ‘n regsgeleerde.

Hy sê dit maak dinge ook makliker as jou testament gereeld hersien en professioneel opgestel word. Sy verduideliking kom aan die hand van twee hofuitsprake. Lees dit hier.

4 September 2011


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X