Regskenner

Regte in gedeelde eienaarskap van landbougrond

Vraag

Wat is my regte op onverdeelde landbougrond indien mede-eienaars 'n ongebruikte plaashuis uitverhuur aan 'n derde party sonder my toestemming? Hoe moet die saak behartig word?

Antwoord

In geval van mede-eienaars aan wie onverdeelde landbougrond behoort, het die meerderheid van hulle normaalweg die reg om sulke besluite te neem  – dit kan ook  in die naam van ‘n maatskappy of vennootskap geregistreer wees. Indien daar ‘n aandeelhouerskontrak of vennootskontrak tussen die eienaars bestaan , moet die terme daarvan gevolg word.

* Geskryf deur Butch van Blerk, direkteur: Bill Tolken Hendrikse Ingelyf, van Bellville, Kaapstad.

22 September 2017


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X