Regskenner

Vra 'n vraag Indeks van antwoorde

BUTCH VAN BLERK

Mnr. Butch van Blerk praktiseer as prokureur en transportbesorger. Hy dien in kommissies van die Departement van Justisie, die Vereniging van Prokureursordes en die Kaapse Wetsgenootskap.

  • Serwituut op erf

    As jy ‘n serwituut oor jou erf in ‘n dorp het, mag jy dit toekamp met hekke en slotte en net vir die inwoners sleutels gee, en mag jy honde op die erf hê om jou goed te beskerm? Die erf (serwituut) loop deur my erf na ‘n woonstelblok wat se parkering langsaan is. Charl
    • Serwituut op water uit boorgat

      Goeiedag, Die beplanning is om 'n stuk van my plaas aan my buurman te verkoop. Die grond sal opgemeet word, afgesny en dan met sy grond gekonsolideer word. Ek wil egter graag sover moontlik die alleenreg op die gebruik van die 2 bestaande boorgate op die grond behou. Ek wil ook graag die reg behou om weer te mag boor, indien nodig. Wat is belangrike punte om te beskryf en/of in agteneem met die opstel en registrasie van so 'n…
      • Regte oor die reg van weg

        Het die eienaar van die grond die reg om spoedbulte, stopborde ens. sonder die toestemming van mede gebruikers/eienaars aan te bring. Volgens die persoon is die stopborde,spoedbulte ens by die geregistreer by die nodige magtigings kantore. Van wanneer af word 'n stopteken in elk geval opgesit by 'n ingangspad (driveway) na huise? Watter regte het ek as gebruiker van die pad. NS. Die spoedbulte is so hoog gegooi dat jou motor se onderstel vashak al stop jy dood om oor…
        • Vereistes vir lyndraad

          Wat is die wet se standpunt op wat "stockproof" behels? Is dit soos die ou gebruik van 6 drade en 4 voet hoog? Wat gemaak waar 'n grondpad die plaas skei en die drade net 5 drade 3 voet is? Jy het dus geen buurman behalwe jouself. Wie is dan saam met jou verantwoordelik vir die instandhouding van die draad? Die distriksmunisipaliteit? En waar die plaas in 'n gebied val waar die rivier bv. die Hartbeesrivier die deur die plaas…
          • Regte by ‘n serwituut-pad

            Ek wil graag weet wat is die regte van 'n serwituut pad?. Ek besit 'n hoewe al vir agt jaar die grond pad wat ons gebruik voorsien 4 verskillende eienaars toegang tot hul eiendom. Die persoon wat oorkant my bly wat nie eers die pad gebruik vir toegang tot sy perseel nie, keer alle ontwikkeling af wat na ons gedeeltes toe kom. Hy reken die pad is in sy grondgebied en hy het die serwituutt daarvan. Bv. word daar altyd…

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X