Regskenner

Oordragkostes

Vraag

Wat sal die oordragkostes wees van 'n huis wat vir R360 000 verkoop word? Daar is blykbaar geen hereregte betaalbaar nie, maar wel oordragkostes. Kan iemand my dalk help met 'n bedrag vir die oordragkostes?

Antwoord

Daar is geen hereregte betaalbaar aan SARS. Oordragskoste (oordragprokureur se koste)  saam met al die uitgawes wat daarmee gepaard gaan is R9 123.46. Ons kan jou van ‘n gespesifiseerde staat voorsien, indien jy dit benodig.

Geskryf deur Butch van Blerk. E-pos: butch@billtolken.co.za.

28 Julie 2011


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X