Regskenner

Bestuur van bates binne ‘n BK

Vraag

Ek boer vanuit 'n BK, en is die enigste lid. Ek boer nou maar eers vir vier jaar, so die BK is afhanklik van lede-bydraes uit my persoonlike rekening voor ek enige uitgawes kan aangaan. Indien die BK 'n voertuig of implement koop, moet dit dan geregistreer word op die BK se naam of kan ek dit in my persoonlike naam registreer, as die enigste lid?

Antwoord

U kan dit oorweeg om bates in u eie naam te koop en  dan aan die BK te verhuur .

Die beste rekeningkundig-gesproke sal waarskynlik wees om die artikel in die naam van die BK te koop en u lening sal dan deel van u leningsrekening in die BK vorm. U sou dit egter wel in enige van die twee moontlikhede kon doen.

* Geskryf deur Butch van Blerk, direkteur: Bill Tolken Hendrikse Ingelyf, van Bellville, Kaapstad.
19 Februarie 2017

 


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X