Onkruid

Onkruid in my spinasieland

Vraag

Ek wil weet ek het om en by n hektaar spinasie - Eks sukkel vreeslik met gras en andre onkruid tussen die plante - Is daar iets op die mark wat ek kan spuit wat sal help met die problem - Maar nie die spinasie sal beinvloed nie

Antwoord

Goeiedag,Ons onkruidkenner is tans uitstedig:
Kontak asb. Sakata vir goeie raad:
www.sakata.co.za

Groete
Jan Bezuidenhout
8 Februarie 2015


Kommentaar

Kommentaar (2) “Onkruid in my spinasieland

  1. Johannes
    Johannes

    Ons het n klein landjie spinasie30m x 60m, ons skoffel maar die onkruid met die hand, dit werk baie goed, maar arbeid is maar duur so as jou land 1 hektaar groot is gaan dit nogal duur wees om met die hand te skoffel.

  2. Vossie
    Vossie

    Skoffel is maar die antwoord vir al die breeblaar onkruide. Die grasse kan jy spuit en daar is goeie onkruiddoder daarvoor. Ek weet nie of jy plantjies uitplant of die saad plant nie want daar is vooropkoms onkruiddoder vir plant van saad ook beskikbaar. Goeie saadbed voorbereiding voor plant help ook baie. Ek sal nie die geenbewerking metode hier aanbeveel nie, eie ondervinding is my leermeester. Sterkte


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X