Onkruid

Indringer plante op Hoeveld

Vraag

Aan wie kan ek n foto stuur oor indringe plante op hoeveld? Die indringer is die laaste jaar op gemerk en selfs nou in wnietr yk dit nog grener maar groei net so bossie hoogte Groete

Antwoord

Beste Jan,

Dankie vir jou navraag oor indringerplante op Landbou.com.

Stuur asb. jou navraag aan dr. Charlie Reinhardt – hy is ʼn ekspert: dr.charlie.reinhardt@gmail.com

Sterkte


Kommentaar

Een kommentaar op “Indringer plante op Hoeveld

  1. Dawie Krynauw
    Dawie Krynauw

    Stuur aan my jou foto. Miskien kan ek vinnig help. dawie@madola.co.za


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X