Onkruid

Beheer van satansbos

Vraag

Ek woon op 'n kleinhoewe net buite Bloemfontein. Die satansbos begin al hoe meer raak. Ek behandel dit met Roundup, maar dit lyk nie of die plante werklik vrek nie. Het gesien hulle praat van 'n kewer wat die plant se blare en bas vreet. Waar kan ek dit bekom? Is daar ander maniere om die probleemplant uit te wis?

Kommentaar

Kommentaar (3) “Beheer van satansbos

  1. Johan Vos
    Johan Vos

    Satansbos vergadering word gehou te Ooshoek NG Kerk ,Thabanchuweg Bloemspruit 11 Maart 2013 om 18H00 uur Vir die registrasie van hulp in die Shannon/Bloemspruit area

  2. Jan van Heerden
    Jan van Heerden

    Produk met die naam Tomahawk kan vroeg in die seisoen gespuit word. Sit n benatter soos bladbuff 7 by. As die plante later bespuit word vrek hulle moeiliker.

  3. butch
    butch

    wanneer is vroeg in die seisoen in die kaap ?


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X