Grond Guru

Wat kan ek spuit vir rooispin op komkommers?

Vraag

Ek het rooispin op my komkommers. Wat kan ek spyt en waarmee kan ek afwissel sodat die rooi spin nie weerstandig raak nie?

Antwoord

Daar is slegs 2 produkte wat tans vir Rooispinmyt op komkommers (cucurbits) in Suid-Afrika geregistreer is. Dit is Agrimec Gold van Syngenta en Milbenock van Sumitomo of Protek.

*Geantwoord deur Renette Harmse, tegniese adviseur van Nulandis


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X