Grond Guru

Raad oor kool-aanplanting

Vraag

Wat is die gemiddelde insetkoste vir kool per hektaar in Pretoria area? Is Conquistador ’n goeie variteit om begin Februarie te plant?

Antwoord

Die gemiddelde insetkoste vir kool van plant tot oes is tussen R30 000 en R40 000. Verskeie faktore speel ’n rol, maar hierdie is die gemiddelde koste. Conquistador is nie die beste varieteit om in Februarie te plant nie. Dit is beter om dit van 1 Julie tot einde Augustus te plant. Ander opsies vir Februarie/Maart aanplantings is Grandslam, Megathon of Star 3316.

*Die vraag is geantwoord deur Renette Harmse, tegniese adviseur van Nulandis


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X