Grond Guru

Vra 'n vraag Lees asb. hier voordat jy jou vraag opstel

Grond Guru

Dr. Eduard Hoffman is hoof van die departement grondkunde aan die Universiteit van Stellenbosch. Hy is die sameroeper van 'n span wat vrae oor hierdie onderwerp beantwoord.

  • Hoe gemaak met smaaklose nektariens?

    Ek het ’n nektarienboom by my huis wat jaarliks baie vrugte dra. Ek snoei ook my bome elke jaar. My probleem is egter dat die vrugte smaakloos is. Ek het verlede seisoen baie van die klein vruggies gepluk sodat daar minder vrugte aan die boom moet wees met die hoop dat die vrugte groter sal wees. Dit was inderdaad die geval maar steeds was die vrugte smaakloos. My bome word met boorgat water natgemaak. Die boorgatwater is baie kalkerig. Die…
    • Hoekom word sitrusboom se blare geel?

      Ek het sitrusbome waarvan die blare geel word. Ek het organiese kunsmis aan die bome toegedoen maar dit het min gehelp. Is dit moontlik weens 'n ystertekort in die grond? Wat staan my te doen?
      • Wat gee aan turf sy swart kleur?

        Wat gee aan turf sy unieke swart kleur?
        • Hoe verlaag jy grond se pH?

          Hoe kan ek op die vinnigste moontlike manier grond se pH afbring van 8,8 na 7? Ek moet wortels in 15ha se sandleem grond met 'n pH van 8,8 plant. Ek moet reeds einde Januarie 2018 begin plant. Aartappels en uie en mielies moet ook geplant word in dieselfde grond. Dankie, Danie Marais uit Namibië
          • Verbetering van sanderige grond se drakrag

            Ek het 'n plaas in die Stilbaai-omgewing gekoop. Dit is duineveld en ek wil die drakrag verbeter. Grondmonsters moet nog geneem word maar watter gras of mengsel van grassaad kan suksesvol in die sand gesaai word?
            • Landboukalk of voerkraalkalk?

              Ek het by my plaaslike koöperasie navraag gedoen vir landboukalk. Hulle het egter net voerkraalkalk en sê dit kan ook in die tuin gebruik word. Is daar ‘n verskil?
              • Jong wingerd met lusern kombineer, of nie?

                Ek woon in Steytlerville en het nou wingerd gevestig. Ek gebruik drupbesproeiing en het gewonder of ek lusern onder my boord kan plant en of ek dalk n fout gaan maak.
                • Voeding vir skape, plus grondontleding

                  Hi, ek is 'n kleinboer wat op 10 hektaar boer (Swartland-distrik, Wes-Kaap), het 'n paar boerbokke en skape wat direk op die veld loop en geen kos gevoer word nie. Ek het nou lusernsaad gekoop om te plant vir die diere, wil dit so plant dat ek self oes en wegsit vir wanneer hulle dit nodig het. Die grond is baie sanderig (soos seesand) en is nog virgin grond, was nog nooit voorheen geplant nie.Wat is my beste manier om…
                  • Die ABC van uintjies en bestryding

                    Dui die teenwoordigheid van oormaat uintjies op ʼn spesifieke voedingstekort in die grond, wat hopelik reggestel kan word?
                    • Droogte op skoolgrond: Soek oplossing

                      Goeie Middag Ons laerskool Tjaart van der Walt in die Oos-Kaap het tans 'n groot probleem met droogte. Ons kan tans glad nie sport oefen of wedstryde speel nie. Met die provinsiale / nasionale droogte kan ons glad nie ons besproeinings stelsel gebruik nie. Ons het al navrae gedoen om te boor vir water. Die tegnikuste wat uitgekom het om die water te toets sê dat ons omring is met soutwater en dat ons glad nie die water kan gebruik…

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X