Grond Guru

Kalk vir suurgronde?

Vraag

Watter verskillende maniere kan gebruik word om die hoeveelheid en aantal kalktoedienings vir suurgronde te bepaal?

Antwoord

Die beste benadering met kalkbehoefte van gronde is eerder om na die kalkbehoefte van spesifieke gewasse te verwys in terme van suurversadiging.

Daar is twee definisies vir ’n suurgrond en dit is as die pH laer as 7.0 is, en waar daar ’n oormaat suurvormende katione (H+ en Al+++ ) teenoor basisvormende katione (Ca++,Mg++, K+, Na+) bestaan.

Vir die volledige artkel klik op onderstaande pdf.

Geskryf deur: Pieter Rademeyer, Produkbestuurder Somergewasse, Pannar Saad. pieter.rademeyer@pannar.co.za

 


Aanhangsels

Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X