Grond Guru

Grond- en watertoetse

Vraag

Ek is opsoek na 'n maatskappy wat vir my grond- en watergehalte toetse kan doen in die Wes-Kaap. Ek beoog om met groente op die grond te boer.

Antwoord

U kan die LNR Instituut vir Grond, Klimaat en Water kontak. Hulle bied ‘n verskeidenheid van analitiese dienste aan. Die skakelbeampte is Me Adri Laas, tel 012 310 2500, faks 012 323 1157 en haar e-pos adres is laasd@arc.agric.za.  Vra vir haar waar kan u in u omgewing dienste bekom.

Geskryf deur: dr. Victor Whitlock, landboukonsultant (whitlockv@yahoo.com)


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X