Grond Guru

Albrecht-bemestingstelsel

Vraag

Beste dr Hoffman, Wat is U opinie oor die Albrecht bemestingstesel? Hierdie stelsel baseer grootliks hul aanbevelings op "base saturation" persentasies. Aanbevelings vir kalk is gewoonlik baie hoog. Grondontledings vir die albrecht stelsel kan net by n sekere laboratorium in V.S.A gedoen word, wat dit 3 maal duurder maak om grond te ontleed.Volgens my kennis is daar ook geen gepubliseerde literatuur wat die stelsel staaf nie. Ek hoor graag U opinie.

Antwoord

Bernhard,

Hier is die skakel na ‘n artikel wat dr. Hoffman daaroor in Landbouweekblad geskryf het. Dit is in LBW se argief:
http://152.111.1.45/argief/berigte/landbouweekblad/2013/12/06/LB/18/01.html

U kan dr. Eduard Hoffman ook kontak by: ehoffman@sun.ac.za

 


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X