Grond Guru

Vra 'n vraag Lees asb. hier voordat jy jou vraag opstel

Grond Guru

Dr. Eduard Hoffman is hoof van die departement grondkunde aan die Universiteit van Stellenbosch. Hy is die sameroeper van 'n span wat vrae oor hierdie onderwerp beantwoord.

  • Kan ek spanspekke onder spilpunt plant?

    ’n Leser vra: Ek is in die distrik Musina. Kan ek spanspekke onder spilpunt punt en gaan daar ’n probleem wees met vlekke op vrugte op nat grond?
    • Raad met witluise op broodbome

      Ek het skielik witluise op my broodbome. Die bome is oortrek en die blare het al reeds begin geel word. Hoe kan ek dit behandel?
      • Wat kan ek spuit vir rooispin op komkommers?

        Ek het rooispin op my komkommers. Wat kan ek spyt en waarmee kan ek afwissel sodat die rooi spin nie weerstandig raak nie?
        • Watter alternatiewe gewasse werk onder spilpunt op die Springbokvlakte?

          Ek wil asb raad vra oor alternatiewe gewasse onder spilpunt. Ek plant op landerye van 15ha elk onder spilpunt mielies. Ek besproei uit boorgate. Ons is geleë op die Springbokvlakte in die Limpopo. September sal die 3de seisoen aanbreek wat ons mielies onder besproeiing aanplant. Ons plant sedert verlede jaar ook koring. My vraag is: Watter gewasse werk goed en vul mekaar aan. Mielies en / of suikerbone of koring en / of mielies, koring en / of suikerbone? Ek…
          • Raad oor kool-aanplanting

            Wat is die gemiddelde insetkoste vir kool per hektaar in Pretoria area? Is Conquistador ’n goeie variteit om begin Februarie te plant?
            • My witstinkhoutboom het wit luise. Hoe kan ek dit behandel?

              Ek het raad nodig. Ons witstinkhoutboom het baie groot wit luise op. Die eienaar het gif ( klein korreltjies) gegee wat ek al om die boom gestrooi het. Ek het dit goed natgemaak, maar dit lyk asof die luise net meer word. Ek is raadop, help asb.
              • Hoe gemaak met ‘n brandwurmplaag?

                Ons het n peulbos uit ons tuin verwyder en sedertdien het ons 'n plaag. Die brandwurms is orals. Hoe raak ek daarvan ontslae sonder om my diere in gevaar te stel. Kan hierdie wurms skade aan my kruie en groente veroorsaak?
                • Hoe kan mens uitgeputte tuingrond behandel?

                  Ek wil graag weet wat ek in my tuingrond kan inwerk om weer bietjie lewe te kry. Ons is geleë in Bethal Mpumalanga. Dit is sanderige grond, hou geen water nie terwyl plante nie groei soos dit moet nie. Hier is baie natuurlike fonteine in ons omgewing en op plekke kry ons grond wat amper ñ riviersand tekstuur het. Groete Michelle
                  • Hoe gemaak met smaaklose nektariens?

                    Ek het ’n nektarienboom by my huis wat jaarliks baie vrugte dra. Ek snoei ook my bome elke jaar. My probleem is egter dat die vrugte smaakloos is. Ek het verlede seisoen baie van die klein vruggies gepluk sodat daar minder vrugte aan die boom moet wees met die hoop dat die vrugte groter sal wees. Dit was inderdaad die geval maar steeds was die vrugte smaakloos. My bome word met boorgat water natgemaak. Die boorgatwater is baie kalkerig. Die…
                    • Hoekom word sitrusboom se blare geel?

                      Ek het sitrusbome waarvan die blare geel word. Ek het organiese kunsmis aan die bome toegedoen maar dit het min gehelp. Is dit moontlik weens 'n ystertekort in die grond? Wat staan my te doen?

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X