Finansies

Die huur van grond

Vraag

Goeie dag Ek is n jong man van Namibia wat graag in boerdery betrokke wil raak.Ongelukkig het ek nie huidiglik my eie grond nie, maar wil graag grond huur om eers meer te begin. Ek het nou al gesien dat mense van verskeie maniere gebryk maak om huur tebetaal. Van n % van die aan teel wat na die grond eienaar toe gaan, die ontwikkeling van infrastraktuur op die plass om te vergoed vir die grond wat gebryk word tot en met eenvoudige maandlikse bydrae wat gemaak word vir die huur van die grond. My vraag aan u is, wat is die beste opsie, en is daar dalk ander opsies wat meer ekonomies vir my kan wees wat ook algemeen gebryk word. En ook, is dit winsgeewind om te proebeer boer op hierdie manier, tot mens eendag jou eie grond kan koop. Groete J Gous

Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X