Finansies

Bestuursprogram vir beeste

Vraag

Ek het gewonder of u vir my n' vooorbeeld van n' bestuurs program kan aanstuur of in die regte rigting kan wys waar ek n bestuursprogram kan kry vir n' "koei-kalf-boerdery' waar kalwers gekoop teen 220 kg tot 250 kg en na 6 maande, teen 400+ kg verkoop word. Ek het in n voorige artikel so iets raakgelees en ek het gewonder of daar n bestuursprogram beskikbaar is vir so n stelsel. Ek sal ook graag wil weet waar ek meer oor so n program kan uitvind en ofn mens winsgewend kan wees op die einde van die dag.

Antwoord

Kontak asb. vir dr. Philip Theunissen van Bethlehem:
Hy verskaf sulke inligting. Kyk onder vertakkingsbegrotings op sy webwerf.

www.computus.co.za

Kyk ook na die Berekenaars op ons webwerf:

Hy verskaf sulke inligting. Kyk onder vertakkingsbegrotings op sy webwerf.
http://hulp.landbou.com/berekeninge/

 


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X