Finansies

Vra 'n vraag

Dr. PHILIP THEUNISSEN

Dr. Philip Theunissen is ʼn bekende in landboukringe. Sy onderneming op Bethlehem doen finansiële en forensiese rekenmeesterswerk en bied landbou-ekonomiese dienste aan. Dr. Theunissen is ʼn bekroonde landboujoernalis.

  • Waar begin ek leer van gewasboerdery?

    Is daar 'n boek wat jy kan aanbeveel wat my die basiese aspekte van gewasboerdery kan verduidelik? Ek het nog nooit geboer nie, nog nie eers 'n trekker bestuur nie en ek ken nie die verskil tussen 'n ploeg en 'n planter nie. Ek wil graag leer. Ek weet daar is nie so iets soos boer uit 'n boek uit nie maar ek het nie op 'n plaas grootgeword nie en het niemand wat my kan wys nie. So ek…
    • Vleis per hektaar?

      Is daar al n wetenskaplike studie gedoen, met verskillende beesrasse, wat bepaal watter ras die beste opbrengs gee vir vleis /ha?
      • Begroting vir Merino en Angus

        Ek wil n Merino boerdery vertakking begin met sowat 500 ooie en ook n Angus kudde van ongeveer 250 koeie . Waar kan ek inligting kry aangaande n begroting? Ek is van Darling omgewing. Byvoorbaat, dankie.
        • Die huur van grond

          Goeie dag Ek is n jong man van Namibia wat graag in boerdery betrokke wil raak.Ongelukkig het ek nie huidiglik my eie grond nie, maar wil graag grond huur om eers meer te begin. Ek het nou al gesien dat mense van verskeie maniere gebryk maak om huur tebetaal. Van n % van die aan teel wat na die grond eienaar toe gaan, die ontwikkeling van infrastraktuur op die plass om te vergoed vir die grond wat gebryk word tot…
          • Plase te koop in Gauteng

            Ons wil plase nie ontwikkeld in Gauteng area koop 300 hektaar en groter bestaan sulke grond..dit kan selfs dolomietgrond wees. Hendrik
            • Boer deur besigheid of in trust

              As jy 'n boerderybesigheid het en ook 'n aandeel van 80% in 'n trust (wat landbougrond bevat), sal dit meer baat om die trust se grond uit te huur aan my eie besigheid (met die trust se goedkeuring) of sal ek meer baat deur die grond deur die trust te boer en net 80% wins vat?
              • Gedeeltelike uithuur van plaas vir voer

                Ons buurman wil graag 'n gedeelte van ons plaas huur om sy beeste te kan voer, maar ons is nie seker wat 'n regverdige bedrag sal wees vir so 'n huur nie. Sal ons dit uitwerk op die waarde van die plaas per hektaar en dan 'n persentasie daarvan per jaar/maand of is daar dalk 'n beter manier om dit uit te werk?
                • Herwaardasie van plase

                  Ek werk as finansiële kontroleerder vir 'n Maatskappy in die Noord Kaap wat onder meer 15-20 plase besit. Tans is ek besig met Grond en geboue. Is daar moontlik iewers 'n plek wat ek kan lees oor herwaardasie van die eiendomme. Of indien meer kan ek enige raad kry rondom die saak.
                  • Bestuursprogram vir beeste

                    Ek het gewonder of u vir my n' vooorbeeld van n' bestuurs program kan aanstuur of in die regte rigting kan wys waar ek n bestuursprogram kan kry vir n' "koei-kalf-boerdery' waar kalwers gekoop teen 220 kg tot 250 kg en na 6 maande, teen 400+ kg verkoop word. Ek het in n voorige artikel so iets raakgelees en ek het gewonder of daar n bestuursprogram beskikbaar is vir so n stelsel. Ek sal ook graag wil weet waar ek…
                    • Intensiewe lamstelsels: Wat sê die lammers?

                      Eerstens wil ek dr. Philip Theunissen bedank vir sy artikel 'Ekstensief vs Intensief' in Landbouweekblad van 14 April 2017. Ek is nie 'n boer nie, maar lees die afgelope 4 jaar alles wat ek kan kry oor intensiewe skaapboerdery, en het selfs een van dr. Jasper Coetzee se kursusse bygewoon. Elke keer as ek 'n finansiële model bou vir 'n intensiewe boerdery loop ek myself vas in een of meer van die volgende; Swak winsgewendheid, ernstige kontantvloeiprobleme en/of 'n baie…

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X