Dierevoeding

Vra 'n vraag

Voermol

Voermol se span tegniese bestuurders het meer as 65 jaar ondervinding in dierevoeding- en boerdery-spesifieke bestuurspraktyke om winsgewendheid te verseker en oplossings te vind vir probleme met veeboerdery op elke plaas.

  • Vitamien B1 (tiamien) tekort in skape , bokke en beeste

    Ek boer in die Ottosdaldistrik. Van my skape het begin vrek en hulle het dieselfde simptome as hartwater gehad, nek wat agteroor trek en lê en skop voor hul vrek. Die diagnose wat gemaak is, is dat dit weens 'n Vitamien B1-tekort is. Die skape loop op groenweiding. Wat kan ek doen om dit te voorkom en as gevolg waarvan kry hulle 'n Vitamien B1-tekort?
    • Lamhokke en hanslammers

      In jou antwoord oor die hoë voorkoms van hanslammers, noem jy geensins dat dit juis lamhokkies is wat vir jou 'n hoë persentasie van hanslammers kan gee nie en dat seleksie ook 'n baie belangrike rol speel? Wat is u kommentaar hierop?
      • Presisievoeding

        Wat is presisievoeding en kan dit gebruik word om skaapboerdery meer winsgewend te maak?
        • Weidings wat lampersentasie kan benadeel

          Ek lees dat sekere plante jou lampersentasie kan benadeel as ooie dektyd daarop wei. Kan armmanslusern ook nadelig wees tydens dektyd? Wikus Pretorius
          • Lammers grootmaak vir inkomste

            Ek is 'n jong sitrusboer van Patensie. Ek het spasie naby my huis wat ek wil benut. Die gedagte om lammers groot te maak het by my opgekom. Maar ek het absoluut geen kennis daarvan nie! Watter ras lam koop ek? Watter massa lam moet ek aankoop? Op watter massa verkoop ek? Watter voeding gee ek hulle? Watter dosering moet hul ontvang met aankoms sowel as in die grootmaakproses? Bertus (bertuss@lantic.net)
            • Soutgebruik in byvoeding

              Wat is die opinie van die voerbedryf aangaande die gebruik van sout in byvoeding? Vermors ons nie onnodige energie om al die onnodige sout weer uit te skei in die uriene van die diere nie? By 1500 gram per dag inname van die lek wat jy voorstel, sal die soutinhoud 300gram per dag wees. Is dit nie onnodig hoog nie? Ek lees onlangs Australiaanse navorsing waar dit blyk dat ons nie eintlik nodig het om meer as 20 tot 40…
              • Koggel meer lammers los

                Meer lammers oor 'n korter lamseisoen en minder byvoeding is van die voordele wat koggelramme inhou.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X