Dierevoeding

Vra 'n vraag

Voermol

Voermol se span tegniese bestuurders het meer as 65 jaar ondervinding in dierevoeding- en boerdery-spesifieke bestuurspraktyke om winsgewendheid te verseker en oplossings te vind vir probleme met veeboerdery op elke plaas.

  • Stoekmielies as voer vir skape en beeste

    Ek het mielies geplant en soek meer inligting. Wat is die beste tyd om mielies te sny en te stoek om die beste voedingswaarde te kry? Wat is die voedingswaarde van stoekmielies en watter opbrengs kan ek per hektaar verwag? Kan jy asb. ‘n voersamestelling wat stoekmielies bevat om bulkalwers en lammers mee te voer?
    • Voedingswaarde van aartappelskille

      Wat is die voedingswaarde van aartappelskille? Ek kan op grootmaat vars skille kry. Kan ek dit vir beeste of skape gee?
      • Kruipvoer vir inheemse bokke

        Ek wil graag navraag doen oor die voer van inheemse bokke (Kaapse skilderbokke). Ek het 'n klein kudde, my doel is om vleis te verkoop. Ek wil egter nie hê die bokke moet heeldag op kraal staan en lewe van voer nie, aangesien ek juis die bokke aangekoop het vir hulle gehardheid en aangepastheid op die veld. My vraag is egter, ek gee tans Maxiwol lekmengsel, en dan gee ons ook vars gesnyde lusern elke laat middag, na die bokke…
        • Bone “sweepings” as veevoer

          Ek kan tans bone (gemengde bone - met en sonder peule) teen ‘n billike prys kry vanaf ‘n fabriek. Die bone maak nie die gradering standaard vir menslike gebruik nie en word verkoop as "sweepings". Ek het julle vorige artikels gelees m.b.t. - Akkerbone en akkerboonreste as veevoer, Suikerbone vir boerbokke, Suikerbone as voer vir skape en varke, waar julle aanbeveel dat dit nie meer as 10% van die daaglikse voeding uitmaak nie. Sal dieselfde geld as ek die bone…
          • Verpilde lusernkuilvoer

            Is dit moontlik om voerpille van lusern kuilvoer te maak? As klimaatsomstandighede dit moeilik maak om sekere gedeeltes van die jaar hooi te maak, het ek gelees dat kuilvoer gemaak kan word, maar ek wil dit graag in 'n verpilde vorm met ander grondstowwe meng. Iis dit moontlik met lusernkuilvoer?
            • Suikerbone vir boerbokke

              Kan ek skoon suikerbone as kragvoer in aand vir boerbokke gooi. Indien ja, watter persentasie per liggaamsgewig.?
              • Hooi en lekblokke vir wild

                Ons bly in ‘n plek waar wild vrylik rondlloop. Dit is baie droog en almal help met aanvullings. Ek kan nou die volgende hooi kry: oulandsgras,tef en hawer. Welke een is die geskikste? Die volgende wild kom voor: blouwildebeeste, koedoes, rooibokke, bosbokke, sebras, duikers en steenbokke. Kane k melasse saam met die hooi gebruik?
                • Hoendermis as voer vir varke

                  Kan hoendermis vir varke, in ‘n voermengsel soos vir herkouers, gevoer word? Indien wel, hoe word dit in ‘n voermengsel ingemeng. Weens die ekonomiese krisis probeer ek enigeiets om te spaar.
                  • Wild op lusernlande

                    Ek wil graag hoor of ek swartwitpense en njalas permanent op lusernlande kan laat loop. Ek is bang hulle blaas op.
                    • Sojavergiftiging

                      my ooie met lammers (6weke oud) loop op soya reste. Van die skaap lyk of hulle malkop is. Daar is 2 al dood. Kan daar vergiftiging met soya boontjies plaasvind? Moet n mens n lek saam gee op die reste?

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X