Dierevoeding

Oorlewing van mikro-organismes as lekke nie betyds vervang word nie

Vraag

Ek wil graag weet wat die effek op 'n skaap se rumen is, indien daar 'n onderbreking in die lek-inname plaasvind. Meer spesifiek, na hoeveel dae sonder lek begin ek skade aan die rumen of mikro-oorganismes doen deurdat hulle afsterf a.g.v. die kosaanpassing wat die skaap maak. Dit gebeur gereeld by my dat vee sonder lek is vir 2 of 3 dae en ek is bekommerd daaroor.

Antwoord

Met proteïenlekke is dit die ideaal dat skape daagliks toegang tot die lek sal hê.  Die konstante voorsiening van stikstof aan die mikro-organismes verbeter die verteringsproses en lewer die beste resultate.  Dit is dus nie gewens dat vee sonder proteïenlekke vir twee of drie dae is nie.

Gekryf deur: Hendrik van Pletzen, Tegniese Bestuurder, Voermol Voere (hendrikvp@mweb.co.za)

27 Mei 2017


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X