Dierevoeding

Lusern en rosyntjies as voeding vir beeste en bokke

Vraag

Ons het bokke en beeste op ons plaas in Springbokarea en wil graag uitvind watse produk (Super 18 /afrond) is in geheel die beste produk om te gebruik as voeding saam met lusern en rosyntjies?

Antwoord

Voermol Super 18 (V355) is ‘n produksielek wat energie (vanaf melasse), proteïen, minerale en spoorminerale voorsien.  Dit kan net so saam met rosyntjies en lusern gevoer word met ‘n aanbevole inname van ongeveer 1.5 kg/bees/dag en 230 – 400g/bok/dag.

Geskryf deur: Hendrik van Pletzen, Tegniese Bestuurder, Voermol Voere (hendrikvp@mweb.co.za)

3 Augustus 2017

 


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X