Dierevoeding

Hooi en baal van akkerbone

Vraag

Ek wil weet wat is die proses/stappe wat ek moet volg om Akkerbone te hooi en te baal?

Antwoord

Sny akkerbone nadat die peule volledig gevul is en ontwikkel het, met die doel om soveel as moontlik blare en peule te baal.  Soos met enige hooi, moet die plantmateriaal droog genoeg (12 – 14 % vog) wees om te baal, anders muf die bale.  Om blaarverliese te beperk, baal vroeg in die oggend met effens dou.

Geskryf deur: Hendrik van Pletzen, Tegniese Bestuurder, Voermol Voere (hendrikvp@mweb.co.za)

16 Januarie 2017


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X