Chemikalieë

Sementdam as swembad gebruik

Vraag

Ons wil nie geld bestee aan 'n swembad bou, aangesien ons swem seisoen baie kort is. Dus wil ons nou die bestaande sement dam gebruik vir swem. Hoe sirkuleer ons die water sodat ons chloor kan gebruik aangesien ons nie uit die dam uit nat maak nie, daar is aparte spreiers op vir die tuin. Ons het ook die dam heelwat korter gemaak en is nou besig om dit behoorlik te seel.

Antwoord

Kry ‘n swembadpomp en filter om die water te sirkuleer en met chloor te behandel. Kontak gerus jou naaste swembadwinkel, of Makro, of soortgelyke handelaar.

Sterkte


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X