Chemikalieë

Vra 'n vraag

Dr. GERHARD VERDOORN

Dr. Gerhard Verdoorn is die direkteur van die Griffon-gifinligtingsentrum en ’n konsultant vir die landbou-chemiese bedryf. Hy gee raad oor verantwoordelike plaagbestryding en die vergiftiging van mense en natuur.

  • Gaatjies op spinasieblare

    Ek plant spinasie op klein skaal, so 5000 plantjies op 'n slag en het 'n probleem met gaaitjies in die blare. Ek spuit nou makhro cyper op die blare elke twee weke maar daar is nog steeds gaaitjies en het al ook klein slakkies op die blare gekry. Hulp sal waardeer word. Ek bly in die Oos-Vrystaat.
    • Bestryding van garingbome

      Ek soek na 'n middel om garingbome chemies te bestry. Die plante is jare gelede aangeplant vir heinings en dit is ook in droogte tye aangewend vir voer van beeste. My kleinhoewe is gelee in die Klein Karoo. Piet Gelderblom
      • Beheer van Pompombossies

        Hoe kan ek onslae raak van Pompombossies wat in my lande opkom ? Ek het hulle al met rugsakspuit probeer doodspuit met Roundup bossiedoder, maar dit lyk nie of dit werk nie. Is daar vir my raad asb ?
        • Wasmotte in byekorwe

          Hoe kan wasmotte in byekorwe voorkom word?
          • Is onkruiddoder risiko vir honde?

            Ons het baie steekgras en onkruid om ons plaas huis en die lok slange. Ek wil nou die onkruid dood spuit met onkruiddoder maar is bang dit is giftig vir diere. Ons teel met skaaphonde en ons het wild wat elke aand om ons huis kom wei. Is daar 'n sekere middel was mens kan gebruik wat nie diere kan nadelig beinvloed nie?
            • Gevaar van tuin-insekdoders en honde-dipmiddels vir miskruiers

              Goeie dag Professor Verdoorn Ons is twee graad 4 leerlinge van Louis Leipoldt Laerskool wat aan die wetenskap ekspo deelneem. Ons wil graag vir u die volgende vrae vra asseblief: Wat is die effek van tuinplant insekdoders op die miskruiers? Kan die dip, opgiet en ontwurmingmiddels wat ons die honde mee behandel die miskruiers doodmaak. Is die miskruiergetalle in voorstedelik tuine bedreigd en indien so wat kan ons doen om dit reg te stel? Is die miskruiergetalle na u mening…
              • Probleem met luiperd in Kongo

                Hi daar ek wil net graag weet ek het 'n Luiperd op die plaas in die Kongo maar wil hom nie doodmaak of vang nie. Watse ander manier is daaar om om my beeskrale te sit om hom te verwilder kan jy my asb raad gee?
                • Soek raad met ystervark-plaag

                  Goeiedag 1. Sal Racumen ystervarke doodmaak? 2. Is daar enige ander gif beskikbaar om ystervarke dood te maak? 3. Mag slagysters in SA gebruik word? 4. Enige raad om van ystervarke ontslae te raak? Baie dankie Willie Coetzer
                  • Berging van ou gifstofhouers

                    Ek het onlangs op 'n plaas ingetrek. In een van die stoorkamers op die plaas is 'n klomp ou gifstowwe. Wat doen 'n mens daarmee, is daar iemand wat 'n mens kan bel om dit te kom verwyder?
                    • Tuinchemikalieë kan giftig vir troeteldiere wees

                      Is Doom Blue Death giftig vir jou diere? My buurman het die gif gegooi in sy erf en my kat klim partykeer oor in sy erf en ek is baie bang sy kry dit op haar pootjies en lek dan later aan die pootjies. My man het ook in ons tuin Efekto Ant Dust gegooi en hoewel die verkoopsman gesê het dit sal nie giftig wees vir my kat nie, is ek nog steeds baie bang en hou haar nou…

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X