Chemikalieë

Hoe om populierbome uit te roei

Vraag

Hoe roei 'n mens populierbome uit?

Antwoord

Lees die artikel:

https://www.hunker.com/12001246/how-to-kill-poplar-trees


Kommentaar

Een kommentaar op “Hoe om populierbome uit te roei

  1. Dawie Krynauw
    Dawie Krynauw

    Hierdie vraag het voorheen verskyn. Die antwoord uit Australie is totaal onprakties. Ek vermoed dat die populier hier Populus x Canescens is (grys een wat orals in ons Land in klam verdigde grond voorkom) . Hierdie kruisplant saad nie en word versprei deur wortels. Daarom is almal dieselfde plant! In Knysna word heelwat meubels daaruit gemaak en dit word ‘cottonwood ‘ genoem. Ek het baie op my plaas en gaan dit as saaghout benut. Die jong bome word beskadig deur my bokke wat die bas vreet. Groter bome word gelos. Die blare is goeie bokkos. Die bome reageer baie goed met dunning. Grasgewasse groei mooi onder die bome en verskaf koelte en weiding in die somer. Om dit uit te roei (verwoes) is maklik: Saag dit af, Spuit met ‘n mengsel van Glifosaat en Brushoff (nou Nikanor – 1/4 prys) op die varsgesaagde stompe veral om die kambium (die bas) . Stel voor jy dun dit en hou vure uit (uitdaging hier) een laat dit groei. Eendag ‘n wonderlike piekniekplek!


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X