Chemikalieë

Biologiese beheer van muskiete

Vraag

Ek boer op die Botswanagrens Noord van Thabazimbi. Hier is baie poele water wat a.g.v. turf nie vinnig gaan dreineer nie. Ek is bekommerd oor muskiete, die water staan al maande stil. Is daar ‘n middel wat ons kan spuit wat nie nadelig is vir bokke nie?

Antwoord

Om muskietlarwes te beheer is daar ‘n Bacillus thuringiensis bakterie onder handelsnaam Vectobac WG, met registrasienommer L7224, wat deur Philagro versprei word, beskikbaar.

http://www.philagro.co.za/products/insecticides/vectobac-wg/?lang=en

Kontak vir Albert de Klerk by Philagro, skakel 082 552 1687.

Geskryf deur: Dr Gerhard H Verdoorn, Griffon Poison Information Centre (nesher@tiscali.co.za)

20 Maart 2017

 


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X